Ons doel / Our Aim :
Om te verseker dat ons weet daar sal n dag wees wat ons moet reg wees en nie in die rustigheid van ons vet beursies le
en wag vir beter dae nie.
To ensure that there will be a day that we will have to be ready and not sit with our fat purse and hope for better
days to come.
Ons Vooruitsig / Our Vision
Ons weet ons is nie instaat om enige iets te doen aan die verval van ons land nie ,maar ons kan julle net vra om weer
te dink aan wat julle was en vir wat dit was, ons is geleer om op te staan as ons val en daar om weet ons dat ons weer sal
op staan.Maar kyk na jul self leef jy regtig lekker wag tot HULLE julle goed begin vat nou is dit die wapens more die
plase en dan as jy rustig le en slaap jou huis.Kyk jou werk is klaar nie meer daar nie hoeveel van ons is sonder werk en waar
is die kinders se more.Mense hulle wag dat ons era moet verby gaan hulle weet ons het agter grond wat hulle nie nou mee
kan deel nie onthou net WAT ONS WEET KAN HULLE NIE VAN ONS WEG NEEM NIE en glo my ek weet dat daar baie mense is wat weet
wat ek weet.
We know we can not do
anything to the decay of our country but to remember who you are and to stand up when you fall as this is what we do. Look
at your self are you living like a king , wait till these people take away your way of life. Look who is getting all the best
jobs , who is jobless and where are our kids. People they are waiting for our time to pass as they know when we gone it will
be the last of our kind. They know we know how to do the job and what we know they can never take away from us and I believe
the are many of us who know what I know
|