Soldate Vir Altyd
Home | NUUS IN SA / NEWS IN SA | Fliek Toe / Movies | Musiek | Ons Doel | Fotos Van Ons Diensplig Dae. | More Photos | Kontak Ons | Skakels na Ander Web Tuiste

afrsud.gif

Welkom / Welcome

Ons was eens die beste in die land vir niks het ons terug gestaan maar vandag wil niemand weet wat regtig met ons gebeur het nie ons was die skool seuns van gister.
We were the best in the land and we never stood down for anything but today no one wants to know what happened to us we were the school boys from yesterday .

Ons wil graag weet wat het van al ons nationale dienspligtiges geword,die manne wat as kinders in die middel van nerens gegooi was en van dag as tot oorlog misdadigers uit geskel was.Die is die web tuiste vir julle hier kan ons weer oor die dae gesels toe ons geken was as die beste in die land en hier kan ons se wat ons nou dink en wil of graag wil doen.Onthou net ons kan nooit vergeet nie ons het broers veloor en agter gelaat en vir wat.
 
We would like to know what happened to all our National service men, the men who as kids was dropped in the middle of no where and to day are seen as war criminals, The web is here for all to chat and remember who we were as we will never forget those who we left behind.

ptcourse.jpg

Dit was pret en ek dink ons almal dink aan die dae van hell
 
This was fun and we all think of the days of hell we had

Stuur vir ons jou fotos en ons plaas dit vir almal om te sien waar voor ons staan en was.
 
Send all your old photos to us and we will put it on here for all to see what we did and what we stood for.
 

Onthou wie ons is en vir wat ons staan.
Remember who we are and what we stand for.

free counters

PDF Editor - The Original One

AAN AL DIE WIE GESTERF HET HULLE IS ONS BROERS EN ONS SAL JULLE ALTYD ONTHOU.
TO ALL OF THOSE WHO DIED WE ARE BROTHERS AND WE WILL ALWAYS REMEMBER YOU.