Ons wil graag weet wat het van al ons nationale dienspligtiges geword,die manne wat as kinders in die middel van nerens
gegooi was en van dag as tot oorlog misdadigers uit geskel was.Die is die web tuiste vir julle hier kan ons weer oor die dae
gesels toe ons geken was as die beste in die land en hier kan ons se wat ons nou dink en wil of graag wil doen.Onthou net
ons kan nooit vergeet nie ons het broers veloor en agter gelaat en vir wat.
We would like to know
what happened to all our National service men, the men who as kids was dropped in the middle of no where and to day are seen
as war criminals, The web is here for all to chat and remember who we were as we will never forget those who we left behind.